180814 SGR Leierskap Uitnodiging opt

ONDERWERP: IS PLAASLIKE REGERING DIE SWAKSTE SKAKEL? SOSIALE GEREGTIGHEID, DIENSLEWERING EN AANSPREEKLIKHEID

Spreker: Dr Makhosi Khoza, Uitvoerende Direkteur, OUTA Plaaslike Regering Strategie

Sluit by ons aan vir die derde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2018 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Dinsdag, 14 Augustus 2018

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis (parkering fooi deur bywoners betaalbaar)