180425 SGR Leierskap Uitnodiging optDIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2018

ONDERWERP: REGTE, RUIMTELIKE GEREGTIGHEID EN GRONDHERVORMING

Sprekers:

Me Annelize Crosby, Hoof van Grondsake, Agri SA

Prof Jaap de Visser, Direkteur, Dullah Omar-instituut, Universiteit van die Wes-Kaap

Sluit by ons aan vir die tweede in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2018 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Woensdag, 25 April 2018

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: Die Winery, Skool vir Publieke Leierskap-kampus, Carl Cronje-rylaan, Bellville

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis