171108 SGR Leierskap Uitnodiging optDIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2017

ONDERWERP: ANALISE VAN STAATSKAPING: OMVANG EN IMPLIKASIES

SPREKER:

KARYN MAUGHAN, REGSJOERNALIS

PIETER-LOUIS MYBURGH, ONDERSOEKENDE JOERNALIS    

Sluit by ons aan vir die vierde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2017 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Woensdag, 8 November 2017

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: The Winery, SPL-kampus, Bellville

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis