170407 SGR LeierskapUitnodiging optDIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2017

ONDERWERP: REFLEKSIES OP DIE BETEKENIS VAN BURGERSKAP EN REGERINGSBESTUUR 

SPREKER: ME MARLENE LE ROUX, UITVOERENDE HOOF VAN DIE  ARTSCAPE TEATER SENTRUM; VOORSITTER VAN DIE CHRYSALIS ACADEMY, DIE DESMOND EN LEAH TUTU LEGACY FOUNDATION EN DIE STIGTING VIR BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS (SBA) 

Sluit by ons aan vir die tweede in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2017 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Vrydag, 7 April 2017

Tyd: 08h00 vir 08h30 tot 10h00

Plek: I-CAN Sentrum, Ou Multi-Purpose-gebou, Haltweg, Elsiesrivier 

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis 

grond & eiendom

FW de Klerk Stigting

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting.

FW de Klerk Stigting

Top Bedreigings teen die Grondwet

Menseregteverslagkaart

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier