190828 SGR uitnodiging optOp 28 Augustus 2019 het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Konrad Adenauer-stigting (KAS) die tweede in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2019 aangebied. 

Onderwerp: "Vroue en Geregtigheid"

Sprekers: 

  • Me Sanja Bornman - besturende prokureur, Geslagsgelykheidsprogram, Lawyers for Human Rights
  • Professor Amanda Gouws - professor in politieke wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, met spesialisering in Suid-Afrikaanse politiek, geslagspolitiek en politieke gedrag

  • Me Karabo Khakhau - lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, tans die jongste persoon wat in 'n provinsiale wetgewer sit

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier