180814 SGR Leierskap Uitnodiging opt

Op Dinsdag, 14 Augustus 2018, het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) die derde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2018 aangebied. Die reeks is aangebied met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS). Die spreker was Dr Makhosi Khoza, Uitvoerende Direkteur, OUTA Plaaslike Regering Strategie.

DIE ONDERWERP: IS PLAASLIKE REGERING DIE SWAKSTE SKAKEL? SOSIALE GEREGTIGHEID, DIENSLEWERING EN AANSPREEKLIKHEID

 

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier