group shot bfast 4 2015Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die vierde in 'n reeks ontbytbesprekings vir 2015 op Dinsdag, 22 September gehou. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.

Mosiuoa Lekota, LP en voormalige voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) en Tony Leon, voormalige LP en leier van die opposisie in die Nasionale Vergadering, het “Die Parlement, die Mense en Verantwoordbare Regering?” bespreek.

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier