150204 SGR LeierskapUitnodigingDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die eerste in 'n reeks ontbytbesprekings vir 2015 op Woensdag, 4 Februarie 2015 gehou. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.

Prof Beate Neuss, Voorsitter, Konrad Adenauer-stigting en dr Johan Burger, senior navorser, Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het internasionale en Suid-Afrikaanse perspektiewe oor geregtigheid, vrede, veiligheid en sekuriteit bespreek.       

Lees HIER meer oor dié geleentheid.

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier