donateDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) het ten doel om die Grondwet - die hoeksteen van Suid-Afrika se toekomstige vryheid, politieke stabiliteit en ekonomiese welvaart - te bevorder en te beskerm. Indien jy wil bydra tot die werk van die SGR, oorweeg dit om ’n eenmalige of gereelde maandelikse bydrae te maak.

Die SGR funksioneer as 'n eenheid van die FW de Klerk Stigting, ’n geregistreerde Publieke Voordeel Organisasie (PVO) en skenkings is dus belasting-aftrekbaar en word ingevolge artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting. Die Stigting is ook ’n geregistreerde nie-winsgewende organisasie.

Direkte Skenking

Donate direct-debitDonate visa

 

 

Banknaam: ABSA Privaatbank
Rekeningnaam: FW de Klerk Foundation Trust
Rekeningnommer: 406 009 2839
Takkode: 632005
Verwysing: CFCR_naam/maatskappy

Aanlyn-skenking

Donate via payfast