donateDie Sentrum vir Grondwetike Regte (SGR) bevorder en beskerm die Grondwet - die hoeksteen van Suid-Afrika se nuwe samelewing.

Deur ’n erfporsie aan die SGR te bemaak, kan jy ook tot hierdie nalatenskap bydra en ons help om ons werk voort te sit om die Grondwet te steun, en om die waardes waarop ons nuwe demokrasie gebou is, te handhaaf.

Ten einde ’n erfporsie te bemaak moet jy slegs ’n kodisil by ’n bestaande testament te voeg, of om ’n nuwe testament op te stel.

Jy kan kontant, aandele of enige ander vorm van eiendom aan die SGR nalaat.

Vir meer inligting: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of +27 21 930 3622  

 

 

grond & eiendom

Top Bedreigings teen die Grondwet

NWO Inligting

Publieke Voordeel Organisasie (PVO)

Registrasienommer: PBO 930004278

Nie-winsgewende organisasie (NWO)

Registrasienommer: 031 061 NPO