Christine Botha

CHRISTINE BOTHA LRGBestuurder, Sentrum vir Grondwetlike Regte

Me Christine Botha het 'n BSc. Mediese Wetenskappe-graad en 'n LLB-graad. Sy is 'n toegelate prokureur, met vorige ondervinding by 'n kommersiële regsfirma. Haar kundigheidsgebied sluit in navorsing oor grondwetlike regte, met 'n groot belangstelling in aspekte wat die reg op privaatheid, die regte van vlugtelinge en gesondheidsverwante sake beïnvloed. Me Botha koördineer verder die SGR se 'bystand aan die publiek' -program, wat advies en bystand aan lede van die publiek bied met navrae wat verband hou met die verwesenliking van hul grondwetlike regte.


Rebecca Sibanda

RS75113Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte

Me Rebecca Sibanda het 'n LL.B en 'n LL.M in Internasionale Reg en Menseregte. Haar kundigheid sluit in navorsing oor grondwetlike regte, met spesifieke fokus op die vryheid van uitdrukking. Me Sibanda is een van die bydraers tot die SGR se vlagskippublikasie, die jaarlikse Menseregteverslagkaart, en koördineer die SGR se jeugverwante aktiwiteite, insluitend 'n tweeledige werkskaduwingsprogram vir graad 11-leerders wat belangstel in 'n regsloopbaan in die nie-winsgewende omgewing.

  

icon-statementsIndien jy ’n woordvoerder van die SGR wil nooi om by jou geleentheid te praat, vul asb ons ‘versoek ’n spreker’-vorm in.