190828 SGR uitnodiging opt

DIE GRONDWET IN AKSIE

Sluit by ons aan vir die tweede in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2019, aangebied deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Onderwerp: Vroue en Geregtigheid

Ter viering van die Vrouemaand hoop die SGR om struikelblokke wat vroue in die gesig staar vir die toegang tot geregtigheid uit te pak. Gassprekers uit uiteenlopende velde is uitgenooi om hul ervaring en sienings oor hierdie komplekse onderwerp te deel

Sprekers:

  • Me Sanja Bornman - besturende prokureur, Geslagsgelykheidsprogram, Lawyers for Human Rights
  • Professor Amanda Gouws - professor in politieke wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, met spesialisering in Suid-Afrikaanse politiek, geslagspolitiek en politieke gedrag

  • Me Karabo Khakhau - lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, tans die jongste persoon wat in 'n provinsiale wetgewer sit

Datum: Woensdag, 28 Augustus 2019

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00 

Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad

RSVP: AANLYN

Koste: Gratis (kostes vir parkering nie ingesluit nie)

grond & eiendom

FW de Klerk Stigting

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting.

FW de Klerk Stigting

Top Bedreigings teen die Grondwet

Menseregteverslagkaart

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier