181018 SGR Leierskap Uitnodiging opt

DIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2018

ONDERWERP:  “STAATSBEHEERDE ENTITEITE IN SUID-AFRIKA - VERBY HERVORMING?”

SPREKERS:                   

  • Sikonathi Mantshantsha, Adjunk-redakteur, Financial Mail
  • Pauli van Wyk, Joernalis vir Scorpio, die ondersoekende afdeling van Daily Maverick

Sluit by ons aan vir die vierde in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2018, aangebied deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) by die Universiteit van Stellenbosch (US), met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Donderdag, 18 Oktober 2018

Time: 07h00 vir 07h30 tot 09h00 

Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad

RSVP: AANLYN

Koste: Gratis (kostes vir parkering nie ingesluit nie)

grond & eiendom

FW de Klerk Stigting

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting.

FW de Klerk Stigting

Top Bedreigings teen die Grondwet

Menseregteverslagkaart

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier