180215 SGR Leierskap Uitnodiging optDIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2018

ONDERWERP: TOEKOMSBLIK VIR 2018: PLAASLIKE EN INTERNASIONALE SOSIO-POLITIEKE SCENARIOS VIR VERANDERING

Spreker: Dr Jakkie Cilliers, Voorsitter van die Raad van Trustees en die Hoof van African Futures and Innovation by die Instituut vir Sekerheidstudies

Respondent: Professor Silviu Rogobete, Professor in Politieke Wetenskap, West University Timisoara en voormalige konsul-generaal van Roemenië

Sluit by ons aan vir die eerste in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2018 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Donderdag, 15 Februarie 2018

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis 

 

grond & eiendom

FW de Klerk Stigting

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting.

FW de Klerk Stigting

Top Bedreigings teen die Grondwet

Menseregteverslagkaart

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier