170920 CFCR Leierskap Uitnodiging optDIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2017

ONDERWERP: REFLEKSIES OOR ERFENIS EN MULTIKULTURALISME IN SUID-AFRIKA

SPREKER: DR MAMPHELA RAMPHELE: MEDE-STIGTER EN GLOBALE AMBASSADEUR REIMAGINESA

Sluit by ons aan vir die derde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2017 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Woensdag, 7 April 2017

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: Townhouse-hotel, Kaapstad

RSVP: AANLYN 

Koste: Gratis 

grond & eiendom

FW de Klerk Stigting

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting.

FW de Klerk Stigting

Top Bedreigings teen die Grondwet

Menseregteverslagkaart

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier