151203BreakfastDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die vyfde in 'n reeks ontbytbesprekings vir 2015 op Donderdag, 3 Desember gehou. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.

Prof Adam Habib, Voorsitter van Universiteite Suid-Afrika enVise-kanselier en Prof Barney Pityana, voormalige Rektor van Unisa het “Die Toekoms van Hoër Onderwys in Suid-Afrika?” bespreek.

Sien die foto's HIER

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier