Uniting-Behind-the-Constitution-ConferenceOp Saterdag, 2 Februarie 2012, het die FW de Klerk Stigting sy jaarlikse konferensie aangebied in samewerking met die Konrad Adenauer-stigting. Daar was verskeie prominente sprekers by die daglange konferensie, met inbegrip van mnr Sipho Pityana, voorsitter van CASAC en adv Jeremy Gauntlett. Die SGR direkteur,  adv Johan Kruger, het ook aan van die paneelbesprekings deelgeneem.

icon-photos

Kliek hier vir die fotogallery

grond & eiendom

Maak 'n skenking

Help ons om die Grondwet te handhaaf en te bevorder.

cfcr-donate

Kliek Hier